Psalms 45:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die dogter van Tirus sal daar wees met 'n geskenk; selfs die rykes onder die volke sal U guns smeek.
Afrikaans (NLV) 2011 Jou skoonheid betower die koning; hy is jou heer, hom moet jy eer.
Afrikaans 1933/1953 en as die Koning u skoonheid begeer -- want Hy is u Heer -- buig u dan voor Hom neer.
Afrikaans 1983 want u skoonheid bekoor die koning. U behoort aan hom, u moet hom eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dan sal die koning jou skoonheid onweerstaanbaar vind; want hy is jou heer en jy moet laag voor hom buig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy is mooi, en die koning hou baie van jou. Jy behoort aan hom en jy moet doen wat hy wil hê.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die koning vra na jou omdat jy vir hom mooi is. Eer hom. Hy is mos ook jou koning. Jy behoort aan hom.