Psalms 45:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal die koning jou skoonheid baie begeer, want Hy is jou HERE; en aanbid hom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Luister, o dogter, luister wat ek sê. Vergeet van jou mense en jou familie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hoor, o dogter, en kyk en neig u oor, en vergeet u volk en die huis van u vader; |
| Afrikaans 1983 | Luister, dogter, luister goed: neem afskeid van u volk en u familie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Luister, dogter, kyk en gee aandag! Vergeet jou volk en die huis van jou vader. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dogter, jy moet luister, jy moet kyk en goed luister. Jy moet nou jou volk en jou familie vergeet. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Luister, o dogter, as die koning van jou hou; los jou familie en kom na hom toe. |