Psalms 45:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | (Aan die musiekleier op Sosánnim, vir die seuns van Korag, Masgil, 'n Lied van liefde.) My hart is 'n goeie saak: ek spreek van die dinge wat ek gemaak het aangaande die koning: my tong is die pen van 'n gereed skrywer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | *** |
| Afrikaans 1933/1953 | Vir die musiekleier; op die wysie van: "Lelies." Van die kinders van Korag. 'n Onderwysing. 'n Lied van die liefde. |
| Afrikaans 1983 | Vir die koorleier: op die wysie van “Lelies”. Van die Koragiete. 'n Gedig. 'n Lied van die liefde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Vir die •musiekleier. Op “Narsings”. Van die Koragiete. 'n Maskiel. 'n Liefdeslied. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied oor die blomme. Van die Korag-groep. 'n Lied. 'n Lied van die liefde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | *** |