Psalms 44:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | In God roem ons die hele dag en loof ons u Naam vir ewig. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Want U gee die oorwinning oor ons vyande; U bring vernedering oor dié wat ons haat. |
| Afrikaans 1933/1953 | maar U het ons verlos van ons teëstanders en ons haters beskaamd gemaak. |
| Afrikaans 1983 | want dit is U wat ons die oorwinning oor ons teëstanders gegee het en ons vyande die aftog laat blaas het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, U verlos ons van ons teenstanders, en U laat hulle wat ons haat, beskaamd staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want U het ons gered van ons vyande, U het die mense wat vir ons haat, laat verloor. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dis net U wat ons in die verlede laat wen het. U het ons vyande skaam-skaam huis toe laat gaan. |