Psalms 44:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar U het ons verlos van ons vyande en die wat ons haters beskaam.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek steun nie op my boog of op my swaard om my te red nie.
Afrikaans 1933/1953 Want ek vertrou nie op my boog nie, en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie;
Afrikaans 1983 Op my boog vertrou ek nie en my swaard sal my die oorwinning nie gee nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want dit is nie my boog waarop ek vertrou nie, en dit is nie my swaard wat my verlos nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ja, ek weet, my pyl en boog of my swaard wen nie 'n oorlog vir my nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons maak nie op ons eie krag staat nie. Ons wapens sal ons nie laat wen nie.