Psalms 44:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Deur u sal ons ons vyande verdruk; deur u Naam sal ons hulle vertrap wat teen ons opstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U is my Koning en my God. U bepaal oorwinnings vir Jakob. |
| Afrikaans 1933/1953 | U self is my Koning, o God! Gebied die oorwinninge van Jakob. |
| Afrikaans 1983 | U is my koning, o God; gee tog aan Jakob se nageslag die oorwinning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ú is my koning, my God. Gebied dan die verlossing van Jakob! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, dit is U wat my Koning is. Wanneer U dit sê, dan sal Jakob wen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God, U regeer ook oor ons. Ons erken dat U die sterkste van almal is. Help ons net soos U ons oupas en oumas gehelp het. |