Psalms 44:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan op om ons te help, en verlos ons ter wille van U barmhartigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons lê verneder in die stof, met die gesig in die grond. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want ons siel is in die stof neergebuig; ons buik kleef aan die aarde. [ (Psalms 44:27) Staan op tot ons hulp en verlos ons om u goedertierenheid ontwil! ] |
| Afrikaans 1983 | Ons is tot in die stof verneder, ons is teen die grond. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want ons smelt weg in die stof, ons liggame kleef aan die grond. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, ons lê op die grond, ons kan nie opstaan nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons word in die grond in getrap. Ons kan nie self regop kom nie. |