Psalms 44:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom verberg U u aangesig en vergeet U ons ellende en ons verdrukking?
Afrikaans (NLV) 2011 Word wakker! Waarom slaap U, Here? Staan op! Moenie ons vir altyd verstoot nie!
Afrikaans 1933/1953 Ontwaak! Waarom slaap U, Here? Word tog wakker! Verstoot nie vir ewig nie!
Afrikaans 1983 Kom ons te hulp! Waarom slaap U, Here? Word tog wakker! Moet ons nie vir altyd verstoot nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Word wakker! Waarom slaap U, my Heer? Staan op! Moet ons nie vir altyd verstoot nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Here, U moet iets doen, hoekom slaap U? U moet wakker word, U moenie vir ons weggooi vir altyd nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Is U nog daar, Here? Slaap U? Hoekom doen U dan niks nie? Gryp in! Moenie ons wegstamp nie!