Psalms 44:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Word wakker, waarom slaap U, HERE? staan op, verwerp ons nie vir ewig nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Om u ontwil word ons elke dag doodgemaak, word ons behandel soos skape wat geslag moet word. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar om U ontwil word ons die hele dag gedood; ons word gereken as slagskape. |
| Afrikaans 1983 | Dit is oor U dat die dood ons gedurig tref, dat ons soos slagskape behandel word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar ter wille van U word ons die hele tyd vermoor, word ons as slagvee beskou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, omdat ons aan U behoort, daarom hou mense aan om ons dood te maak. Hulle maak of ons slagskape is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het ons ’n lang tyd laat swaarkry, Here. Dit is oor U dat ons behandel is soos diere wat geslag word. |