Psalms 44:22 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, om U ontwil word ons die hele dag doodgemaak; ons word as slagskape gereken.
Afrikaans (NLV) 2011 sou God dit nie weet nie? Hy ken immers die geheime van die hart.
Afrikaans 1933/1953 sou God dit nie naspeur nie? Want Hy ken die geheime van die hart.
Afrikaans 1983 sou God dit dan nie kon vasstel nie? Hy ken immers die geheime van die hart.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) sou God dit nie ontdek nie? Hy is immers die Een wat hartsgeheime ken.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As ons dit gedoen het, dan sou God dit geweet het, want Hy ken die geheime van ons hart.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy weet wat mense in die geheim dink en doen. Sou Hy nie agterkom wat ons doen nie?