Psalms 44:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sal God dit nie ondersoek nie? want hy ken die geheime van die hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As ons opgehou het om ons God te dien of by vreemde gode hulp gaan vra het, |
| Afrikaans 1933/1953 | As ons die Naam van onse God vergeet het en ons hande uitgebrei het na 'n vreemde god -- |
| Afrikaans 1983 | As ons die Naam van ons God nie aangeroep het nie en 'n vreemde god om hulp gevra het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As ons die Naam van ons God vergeet het, ons hande na 'n vreemde god uitgestrek het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ons het nie die Naam van ons God vergeet nie, ons het nie ons hande opgelig en tot 'n ander god gebid nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | God weet mos as ons Hom skielik nie meer dien nie. Hy sal vinnig agterkom as ons by vreemde afgode hulp gaan vra. |