Psalms 44:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons hart het nie teruggedraai nie, en ons voetstappe het nie van u weg afgewyk nie;
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het gebeur hoewel ons U nie vergeet het nie, en nie aan u verbond ontrou was nie.
Afrikaans 1933/1953 Dit alles het oor ons gekom, en tog het ons U nie vergeet en nie bedrieglik gehandel teen u verbond nie.
Afrikaans 1983 Al hierdie dinge het oor ons gekom, hoewel ons U nie vergeet het nie en aan u verbond nie ontrou was nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit alles het met ons gebeur, maar ons het U nie vergeet nie; ons het nie troubreuk gepleeg teen u verbond nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit alles het met ons gebeur. Maar ons het U nie vergeet nie en ons was nie vals teen u verbond nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kyk net wat het alles met ons gebeur, Here! Ons het U en u ooreenkoms met ons nie vergeet nie.