Psalms 44:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit alles het oor ons gekom; nogtans het ons U nie vergeet nie, en in u verbond geen vals gehandel nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Al wat ek hoor, is die lasteraar en die kwaadspreker. Al wat ek sien, is die vyand en die wreker.
Afrikaans 1933/1953 weens die stem van die smader en lasteraar, weens die blik van die vyand en wraakgierige.
Afrikaans 1983 want ek hoor net die spottaal van die vyand en die godslastering van dié wat op wraak uit is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) oor die luide uittarting en verguising, oor die teenwoordigheid van vyande en wraakgieriges.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wanneer ek hoor hoe praat die mense wat spot en slegte dinge oor my sê, en wanneer ek die vyande en die mense sien wat my wil laat swaarkry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons vyande spot met ons. Hulle trap ons in die modder. Hulle geniet dit om lelik met ons te wees.