Psalms 44:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My skande is altyddeur voor my, en die skande van my aangesig het my bedek,
Afrikaans (NLV) 2011 U het ons ’n spotnaam onder die nasies gemaak, almal skud maar net die kop daaroor.
Afrikaans 1933/1953 U maak ons 'n spreekwoord onder die nasies, 'n hoofskudding onder die volke.
Afrikaans 1983 U maak ons tot 'n bespotting onder die nasies, 'n minagting onder die mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U maak van ons 'n spotnaam onder die nasies, U laat die volke hulle koppe skud oor ons.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat die ander volke ons name gebruik wanneer hulle slegte dinge oor mense wil sê, ja, hulle skud hulle koppe oor ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense van ander nasies spot met ons. Hulle kyk op ons neer.