Psalms 44:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U maak ons 'n spot onder die nasies, 'n kopskudding onder die volke. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het ons ’n veragting gemaak by die bure, ’n bespotting en beskimping vir almal om ons. |
| Afrikaans 1933/1953 | U maak ons 'n smaad vir ons bure, 'n spot en beskimping vir die wat rondom ons is. |
| Afrikaans 1983 | U stel ons bloot aan die veragting van ons bure, aan die spot en beskimping van almal rondom ons. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U maak ons 'n bespotting vir ons bure, die spot en hoon van hulle rondom ons. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat ons bure vir ons verneder, U laat die mense rondom ons vir ons lag en spot. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het ons verneder voor almal wat rondom ons bly. Die mense wat ons sien, lag ons uit. Hulle spot met ons. |