Psalms 44:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U maak ons 'n smaad vir ons bure, 'n spot en 'n bespotting vir die wat rondom ons is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U volk het U verkoop vir niks en self het U nie daarby gebaat nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | U verkoop u volk vir niks en het nie baie verdien deur hulle koopprys nie. |
| Afrikaans 1983 | U gee u volk sommerso weg, vir niks; daar steek geen voordeel vir U in nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U verkoop u volk goedkoop; U maak geen wins uit die verkoopprys nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U verkoop u volk vir niks, U wou nie baie geld vir hulle hê nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het u kinders vir wie U lief is, byna verniet weggegee. In ruil daarvoor het U amper niks gekry nie. U maak geen wins op ons nie. |