Psalms 44:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U verkoop u volk verniet, en vermeerder nie u rykdom met hulle prys nie.
Afrikaans (NLV) 2011 U lewer ons uit soos slagskape; U het ons onder die nasies verstrooi.
Afrikaans 1933/1953 U gee ons oor soos slagvee, en U het ons onder die nasies verstrooi.
Afrikaans 1983 U lewer ons uit: ons is soos slagskape. U verstrooi ons onder die nasies;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U lewer ons uit soos slagvee; onder die nasies het U ons verstrooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat ons sterf soos slagskape, U jaag ons na al die kante toe, na ander lande.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons is soos diere wat geslag word. U het ons uitgelewer aan vreemde mense in die omgewing en ons tussen hulle verstrooi.