Psalms 44:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het ons gegee soos skape wat vir vleis bestem is; en het ons onder die heidene verstrooi.
Afrikaans (NLV) 2011 U laat ons vlug voor ons vyande; dié wat ons haat, plunder na hartelus.
Afrikaans 1933/1953 U laat ons agteruitwyk vir die teëstander, en ons haters plunder na hartelus.
Afrikaans 1983 U laat ons vlug voor ons teëstanders; ons vyande plunder na hartelus;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U laat ons terugdeins vir 'n teenstander, en ons haters plunder vir hulleself.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U laat ons omdraai en wegvlug van die vyande, en die mense wat vir ons haat, vat ons goed.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ons moes vlug. Ons vyande het al ons goed gevat. Hulle gee niks vir ons om nie.