Psalms 44:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U laat ons van die vyand afwyk, en die wat ons haat, buit vir hulleself. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar nou het U ons weggestoot in skande. U trek nie saam met ons leërs na die geveg toe nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En tog het U ons verstoot en tot skande gemaak, en U trek nie saam met ons leërs uit nie. |
| Afrikaans 1983 | Tog het U ons nou verstoot en ons in die skande laat kom. U trek nie meer saam met ons leërs uit nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En tog het U ons verstoot en verneder; U trek nie meer saam met ons leërs uit nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En toe stoot U ons weg en U verneder ons, U gaan nie saam wanneer ons oorlog gaan maak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar, Here, U het ons nou van U af weggestamp! U het ons verneder! U het ons nie gehelp toe ons teen ander mense geveg het nie. |