Psalms 43:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Oordeel my, o God, en verdedig my saak teen 'n goddelose nasie; verlos my van die bedrieglike en onregverdige mens. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Spreek my vry, o God! Verdedig my saak teen ’n goddelose volk. Red my van mense wat vals en boos is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Doen aan my reg, o God, en verdedig my regsaak teen 'n onbarmhartige volk; red my van die man van bedrog en onreg! |
| Afrikaans 1983 | Laat tog reg aan my geskied, o God, behartig tog my saak teen 'n godlose bende, red my van vals en misdadige mense. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Handhaaf my reg, o God, en verdedig my saak teen 'n ontroue nasie; bevry my van mense wat bedrog en onreg pleeg. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U self moet my oordeel, o God, U moet my verdedig teen mense wat nie aan U behoort nie, U moet my red van mense wat lieg en onregverdig is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sorg asseblief dat ek reg behandel word, o God! Maak soos ’n regter in die hof: hy verdedig onskuldige mense teen ’n klomp boewe. Beskerm my teen oneerlike skelms wat my mishandel. |