Psalms 42:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) My trane was my spys dag en nag, terwyl hulle gedurig vir my sê: Waar is jou God?
Afrikaans (NLV) 2011 Ek verlang na God, die lewende God. Wanneer kan ek ingaan en weer voor Hom verskyn?
Afrikaans 1933/1953 My siel dors na God, na die lewende God; wanneer sal ek ingaan en voor die aangesig van God verskyn?
Afrikaans 1983 Ek dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek gaan en voor God verskyn?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My siel dors na God, na die lewende God. Wanneer kan ek in die •tempel ingaan en voor God verskyn?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is dors vir God, vir die God wat lewe. Wanneer kan ek Hom weer in sy tempel gaan dien?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek wil heeltyd net by U wees. God, U gee lewe. Ek leef net vir daardie oomblikke wanneer ek u Naam kan grootmaak tussen al u kinders.