Psalms 42:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My siel dors na God, na die lewende God: wanneer sal ek kom en voor God verskyn? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Soos ’n wildsbok smag na water, so smag ek na U, o God. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos 'n hert wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God! |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n wildsbok smag na waterstrome, so smag ek na U, o God. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n wildsbok wat smag na waterstrome, so smag my siel na U, o God. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek verlang na U, o God, soos 'n wildsbok verlang na strome water. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n bokkie in die woestyn wat dors is vir water, so het ek ’n vurige verlange om by U te wees, God! Net soos ’n bokkie sonder water doodgaan, gaan ek dood as ek nie by U is nie. |