Psalms 41:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ja, my eie bekende vriend, op wie ek vertrou het, wat van my brood geëet het, het sy hakskeen teen my opgelig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “’n Dodelike siekte het hom getref. Waar hy nou lê, sal hy nooit opstaan nie!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Iets skandeliks is op hom uitgestort; en nou dat hy lê, sal hy nie weer opstaan nie. |
| Afrikaans 1983 | dis 'n dodelike siekte wat hom getref het, waar hy nou daar lê, sal hy nie weer opstaan nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sê, ‘Iets slegs het hom aangetas, en hy wat daar lê, sal nie weer opstaan nie.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sê: “Hierdie siekte sal hom laat sterf, hy sal nie weer opstaan van sy bed nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Bose gees bly in hom. Dit is klaar met hom. Hy sal nie daar opstaan nie! |