Psalms 41:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Slegte siekte, sê hulle, kleef aan hom, en nou dat hy lieg, sal hy nie meer opstaan nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Almal wat my haat, fluister saam oor my en beplan net die ergste vir my: |
| Afrikaans 1933/1953 | Al my haters tesame fluister onder mekaar teen my; teen my bedink hulle my onheil en sê: |
| Afrikaans 1983 | Almal wat my haat, staan en fluister oor my, hulle wens my net die ergste toe: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Almal wat my haat, fluister onder mekaar oor my. Teen my beplan hulle onheil |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die mense wat my haat, staan en fluister oor my, hulle hoop dat dit baie sleg sal gaan met my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal wat my haat, praat agter my rug oor my. Hulle hoop dat die slegste dinge my sal oorkom. Hulle sê: |