Psalms 41:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het gesê: HERE, wees my genadig; genees my siel; want ek het teen jou gesondig.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here sorg vir hom as hy siek is en laat hom opstaan uit sy siekbed.
Afrikaans 1933/1953 Die HERE sal hom ondersteun op die siekbed; sy hele slaapplek verander U as hy krank is.
Afrikaans 1983 Die Here sal hom bystaan in sy siekte. As hy siek is, sal U hom genees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die Here sal hom ondersteun op sy siekbed. Waar hy ook al siek lê, maak U hom gesond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sal hom help wanneer hy siek is en Hy sal hom weer gesond laat word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) As jy siek is, sal die Here jou gesond maak. Hy sal langs jou siekbed bly staan.