Psalms 41:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die HERE sal hom bewaar en hom in die lewe hou; en hy sal geseën word op die aarde, en jy sal hom nie oorlewer aan die wil van sy vyande nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Geseënd is die mens wat omgee vir die armes. In tye van nood sal die Here hom red. |
| Afrikaans 1933/1953 | Welgeluksalig is hy wat ag gee op die arme; die HERE sal hom red in die dag van onheil. |
| Afrikaans 1983 | Dit gaan goed met die mens wat omsien na die swakke. Die Here sal hom red op die dag van nood, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Gelukkig is die mens wat die hulpelose in ag neem; op die dag van onheil sal die Here hom laat ontkom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit gaan goed met die persoon wat bekommerd is oor 'n arm mens. Die Here sal so 'n persoon red wanneer dit sleg gaan met hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy is baie gelukkig as jy iemand help wat swak is. As jy die dag self in die nood is, sal die Here jou ook help. |