Psalms 41:14 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Prys die Here, die God van Israel, van altyd af en tot in die oneindigheid. Amen, ja, amen! |
| Afrikaans 1983 | Aan die Here, die God van Israel, kom die lof toe tot in die allerverste toekoms. Amen, ja, amen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Here, die God van Israel, moet geprys word, van ewigheid af en vir ewig. Amen, amen. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Almal moet die Here, die God van Israel, prys. Hulle moes dit altyd doen, en hulle moet dit altyd aanhou doen. So was dit en so moet dit wees. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Prys die Here, die God van Israel. Prys Hom vir altyd. Hy sal altyd sy kinders se God wees. Dit is die volle waarheid! |