Psalms 41:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Geseënd is die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot ewigheid. Amen, en Amen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U hou my staande omdat ek onskuldig is. U laat my altyd naby U bly. |
| Afrikaans 1933/1953 | My tog, in my opregtheid ondersteun U my, en stel my voor u aangesig tot in ewigheid. [ (Psalms 41:14) Geloofd sy die HERE, die God van Israel, van ewigheid tot in ewigheid! Amen, ja amen. ] |
| Afrikaans 1983 | Ek is onskuldig, U hou my vas en laat my altyd by U bly. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat my betref, omdat ek onberispelik is, ondersteun U my. U laat my altyd in u teenwoordigheid staan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En ek? Ek is onskuldig, daarom help U my en hou U my regop, U laat my voor U staan vir altyd. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek was onskuldig. U het dit vir almal gewys. En U hou my vas. U is altyd by my. |