Psalms 41:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En wat my aangaan, U ondersteun my in my opregtheid en stel my voor U aangesig tot in ewigheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek weet dat U my liefhet, want my vyand seëvier nie oor my nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hieraan weet ek dat U 'n welbehae in my het: dat my vyand oor my nie juig nie. |
| Afrikaans 1983 | Dit weet ek: U het my lief, my vyand sal nie oor my triomfeer nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hieraan weet ek dat U my goedgesind is: dat my vyand nie oor my juig nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek weet U is lief vir my, want U sal my vyande nie laat juig omdat hulle dink hulle het gewen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My vyande kon my nie onderkry nie. Daaraan weet ek dat U my liefhet. |