Psalms 41:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar U, HERE, wees my genadig en rig my op, dat ek hulle kan vergelde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My beste vriend wat ek vertrou het, wat saam met my geëet het, selfs hy het sy rug op my gedraai. |
| Afrikaans 1933/1953 | Selfs die man wat met my in vrede lewe, op wie ek vertrou het, wat my brood eet, het die hakskeen teen my opgelig. |
| Afrikaans 1983 | Selfs my boesemvriend op wie ek vertrou het, wat altyd by my geëet het, het my in die rug gesteek. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Selfs my vriend wat ek vertrou het, hy wat my brood geëet het, het die hakskeen teen my gelig.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het gedink 'n goeie vriend sal my help, hy het altyd saam met my geëet, maar hy het my verraai. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs my beste vriend het die rug vir my gedraai. Ek het hom vertrou. Hy het altyd saam met my gekuier. |