Psalms 40:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek het geregtigheid verkondig in die groot vergadering; kyk, ek het my lippe nie teruggehou nie, o HERE, U weet dit.
Afrikaans (NLV) 2011 Dis my begeerte om u wil te doen, my God, want u voorskrifte is in my hart.”
Afrikaans 1933/1953 Ek het lus, o my God, om u welbehae te doen, en u wet is binne-in my ingewande.
Afrikaans 1983 Om u wil te doen, my God, is my een begeerte, u woord is my hele lewe.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wat U behaag, my God, wil ek graag doen; u wet is in my binneste.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My God, ek hou daarvan om te doen wat U wil hê. Ek dink altyd aan wat in u wette geskryf is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My God, ek wil baie graag doen wat U gelukkig maak. Daarom is u wil deel van my lewe.