Psalms 40:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het 'n welbehae om u wil te doen, o my God; ja, u wet is binne-in my hart. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe sê ek: “Kyk, ek kom! In die boekrol is dit oor my geskryf. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe het ek gesê: Kyk, ek kom; in die boekrol is dit my voorgeskrywe. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het ek gesê: “Hier het ek gekom soos dit in die boekrol vir my voorgeskrywe is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daarop het ek gesê: “Kyk, ek het gekom – in die •boekrol is oor my geskryf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het ek gesê: “Hier is ek! Die boek met u wette sê dat ek dit moet doen.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het ek besluit: ek gaan doen wat U wil hê. Dit is alles tog in u Woord neergeskryf. |