Psalms 40:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie, HERE my God, is u wonderwerke wat U gedoen het, en u gedagtes wat tot ons gerig is; dit kan nie vir U gereken word nie; genommer word.
Afrikaans (NLV) 2011 Geseënd is die mens wat op die Here vertrou, wat hom nie wend na hooghartiges, of vertrou op vals gode nie.
Afrikaans 1933/1953 Welgeluksalig is die man wat sy vertroue in die HERE stel en hom nie wend tot hoogmoediges en leuendienaars nie.
Afrikaans 1983 Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel en hom nie wend tot duister magte en tot mense wat hulle met skyngode ophou nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gelukkig is die mens wat sy vertroue in die Here stel, en hom nie wend tot hoogmoediges en dié wat hulle toevlug neem tot leuens nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit gaan goed met 'n mens wat glo dat die Here hom sal help, 'n mens wat nie vra dat afgode hom moet help nie, dinge wat nie gode is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit gaan goed met elkeen wat op die Here vertrou. So iemand gaan vra nie hulp by mense wat dink hulle is beter as ander of by mense wat van leuens lewe nie.