Psalms 4:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal my in vrede neerlê en slaap, want U, HERE, laat my net veilig woon.
Afrikaans (NLV) 2011 U het vir my meer vreugde verskaf as dié met graan en wyn in oorvloed.
Afrikaans 1933/1953 Groter vreugde het U in my hart gegee as wanneer hulle koring en hulle mos oorvloedig is. [ (Psalms 4:9) Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o HERE, alleen laat my in veiligheid woon. ]
Afrikaans 1983 U het my reeds groter vreugde laat belewe as wat daar is by mense wat koring en wyn in oorvloed het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het vreugde in my hart gegee, meer as in die tyd wanneer mense se koring en •nuwe wyn volop is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het my bly gemaak, blyer as mense wat baie koring en wyn het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is niks wat my blyer maak as wanneer U my help nie. Ek is blyer daaroor as wat ander bly word oor miljoene rande, oorsese reise of blink motors.