Psalms 4:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het blydskap in my hart gegee, meer as in die tyd dat hulle koring en hulle wyn vermeerder het.
Afrikaans (NLV) 2011 Baie mense sê: “Wie sal vir ons goeie dinge wys?” Laat u glimlag oor ons skyn, Here!
Afrikaans 1933/1953 Baie sê: Wie sal ons die goeie laat sien? Verhef oor ons die lig van u aangesig, o HERE!
Afrikaans 1983 Daar is baie wat sê: “Wie sal dit weer met ons goed laat gaan?” Wees ons tog weer goedgesind, Here, help ons!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baie mense sê: “Wie sal ons weer die goeie laat beleef?” Laat die lig van u teenwoordigheid oor ons skyn, Here!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is baie mense wat vra: “Wie sal dit goed laat gaan met ons?” Here, U moet weer goed wees vir ons.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy het al baie mense hoor sê: “Wanneer sal dit weer met ons goed gaan?” Help tog, Here! Kyk na ons kant toe.