Psalms 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is baie wat sê: Wie sal ons iets goeds wys? HERE, verhef U die lig van u aangesig oor ons. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring die voorgeskrewe offers en vertrou op die Here. |
| Afrikaans 1933/1953 | Offer offerandes van geregtigheid en vertrou op die HERE. |
| Afrikaans 1983 | Julle moet die offers bring wat aan julle voorgeskryf is, en julle moet op die Here vertrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Bring offers van geregtigheid en vertrou op die Here. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle moet die regte offers bring en julle moet glo dat die Here julle sal help. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dien die Here met oorgawe! Vertrou op Hom. |