Psalms 4:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier op Neginot, 'n Psalm van Dawid.) Hoor my as ek roep, o God van my geregtigheid! wees my genadig en hoor my gebed.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; met snaarinstrumente. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier: met snarespel. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Met snarespel. 'n Psalm. Van Dawid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Met snaarmusiek. 'n Psalm van Dawid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***