Psalms 39:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek was stom, ek het my mond nie oopgemaak nie; want jy het dit gedoen.
Afrikaans (NLV) 2011 Red my van my oortredings. Moenie dat ek die spot van dwase mense word nie.
Afrikaans 1933/1953 Red my van al my oortredinge; maak my nie 'n smaad van die dwaas nie.
Afrikaans 1983 Red my van al my teëstanders, laat my nie die spot van dwase word nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Verlos my van al my oortredings; maak my nie die bespotting van 'n dwaas nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek was baie opstandig, maar U moet my red, U moenie dat mense vir my lag soos hulle lag vir 'n dom mens nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moet my nie straf vir al die verkeerde dinge wat ek gedoen het nie. Moenie dat dié wat dom dinge aanvang met my spot nie.