Psalms 39:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Red my van al my oortredinge; maak my nie die smaad van die dwase nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Here, waarop kan ek dan hoop? U is my enigste hoop.
Afrikaans 1933/1953 En nou, wat verwag ek, o Here? My hoop is op U.
Afrikaans 1983 Is daar nog hoop vir my, Here? U is my enigste hoop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “En nou, wat verwag ek, my Heer? My hoop, op U is dit gevestig.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En daarom, Here, wat kan ek hoop? Ek weet dit is net U wat kan help.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ag Here, wat bly daar nog vir my in hierdie lewe oor? Ek vestig al my hoop op U!