Psalms 39:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) HERE, maak my my einde en die maat van my dae bekend wat dit is; sodat ek kan weet hoe swak ek is.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit het in my begin kook. Terwyl ek nagedink het, het ek kwaad geword, en toe het ek begin praat:
Afrikaans 1933/1953 My hart het warm geword in my binneste; 'n vuur het ontvlam by my gesug; ek het gespreek met my tong:
Afrikaans 1983 Daar was 'n brandpyn in my, my smart het 'n vuur in my geword. Toe móés ek praat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) My hart het gegloei in my binneste; toe ek gesug het, het die vuur opgevlam, my tong het los geraak:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die pyn het gebrand in my. Wanneer ek daaraan gedink het, dan het die pyn meer gebrand. En toe het ek gepraat. Ek het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Later kon ek dit nie meer uithou nie. Binne-in my het dit soos ’n vuur gebrand. Toe het ek tog gepraat.