Psalms 39:14 — Compare Translations
5 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (NLV) 2011 | Spaar my lewe sodat ek weer kan glimlag voordat ek doodgaan en nie meer bestaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Neem tog u straf van my weg, dat ek weer bly kan wees voordat ek heengaan en nie meer daar is nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk weg van my af sodat ek vrolik kan wees, voordat ek heengaan en nie meer daar is nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U moenie meer my sonde raaksien nie, sodat ek 'n kort tyd gelukkig kan wees voordat ek sterf en nie meer lewe nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou asseblief op om my te straf. Ek wil graag ’n bietjie vreugde hê voordat ek doodgaan. Dan is ek nie meer hier nie. |