Psalms 39:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verwyder jou slag van my af: Ek is verteer deur die slag van jou hand.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek swyg voor U. Ek sal nie ’n woord sê nie, want U het dit gedoen.
Afrikaans 1933/1953 Ek is stom, ek sal my mond nie oopmaak nie; want U het dit gedoen.
Afrikaans 1983 Ek kla nie, ek maak my mond nie oop nie, want U het dit oor my gebring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Ek bly stil, ek maak my mond nie oop nie, want dit is U wat optree.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek het nie gepraat nie, ek het nie my mond oopgemaak nie, want dit is U wat alles met my laat gebeur het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sê nie ’n woord nie. Ek sal doodstil bly, want U het hierdie krisis oor my gebring.