Psalms 38:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is swak en baie gebroke; ek het gebrul vanweë die onrus van my hart.
Afrikaans (NLV) 2011 My liggaam brand van koors; daar is geen deel wat gesond is nie.
Afrikaans 1933/1953 want my lendene is vol ontsteking, en daar is geen heel plek in my vlees nie.
Afrikaans 1983 want my lyf brand van die koors en daar is nie meer 'n gesonde plek aan my liggaam nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ja, my lende is ontsteek, daar is geen gesonde plek aan my liggaam nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dit voel of daar 'n vuur in my is, my hele lyf is seer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My lyf bewe van die koors. Daar is nie meer ’n plek op my lyf wat gesond is nie.