Psalms 38:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want my heupe is vol van 'n afskuwelike siekte, en daar is geen gesonde liggaam in my vlees nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek is krom en heeltemal geboë. Ek loop die hele dag en treur.
Afrikaans 1933/1953 Ek is krom, heeltemal geboë; die hele dag gaan ek in die rou;
Afrikaans 1983 Ek is krom en inmekaar getrek, ek loop die hele dag en treur,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is kromgetrek, heeltemal geboë, die hele dag loop ek in rouklere rond.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is krom, ek kan nie regop loop nie, ek loop die hele dag en huil en treur,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek kan nie eens meer regop staan nie. My liggaam is skeef en krom. Heeldag loop ek en huil. Ek treur.