Psalms 38:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is ontsteld; Ek is baie neergebuig; Ek gaan rou die hele dag lank. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My wonde sweer en stink weens my eie dwaasheid. |
| Afrikaans 1933/1953 | My wonde stink, hulle dra vanweë my dwaasheid. |
| Afrikaans 1983 | My wonde stink en sweer, en dít deur my eie dwaasheid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My wonde stink, dit sweer vanweë my dwaasheid. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is 'n dwaas, daarom is my liggaam vol seerplekke wat stink en nog seerder word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My siekte maak dat ek ander mense van my af wegstoot. Dit het gebeur omdat ek dom dinge aangevang het. |