Psalms 38:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | My wonde stink en is korrup vanweë my dwaasheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My oortredings het my oorweldig soos ’n las wat vir my te swaar is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Want my ongeregtighede gaan oor my hoof; soos 'n swaar pak het hulle vir my te swaar geword. |
| Afrikaans 1983 | Ja, my ongeregtighede het my oorweldig soos 'n las wat vir my te swaar is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ja, my sondeskuld oorweldig my, soos 'n swaar las is dit ondraaglik vir my. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die verkeerde dinge wat ek gedoen het, is soos iets wat ek moet dra wat baie swaar is, en dit is te swaar vir my. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My sondes word te veel vir my. Ek kan hierdie las nie meer dra nie. Dis te swaar vir my. |