Psalms 38:23 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Kom tog gou om my te help, Here, my redder.
Afrikaans 1983 Maak tog gou om my te help, Here, my Redder!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kom my tog gou te hulp, my Heer wat my verlos.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) My Here, U moet my gou kom help, dit is U wat my moet red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Kom help my tog gou, Here. U is die Een wat my red.