Psalms 38:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maak gou om my te help, HERE, my verlossing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moet my tog nie verlaat nie, Here my God, moenie ver van my af bly nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Verlaat my nie, o HERE! My God, wees nie ver van my af nie! [ (Psalms 38:23) Maak tog gou om my te help, Here, my heil! ] |
| Afrikaans 1983 | Moet my tog nie verlaat nie, Here, my God, moenie ver van my af bly nie! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moet my nie verlaat nie, Here! My God, moet nie ver van my af bly nie! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My God die Here, U moenie vir my los nie, U moenie ver van my wees nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U moet my nie nou alleen los nie, Here! My God, bly by my! Moenie ver weg bly staan nie! |