Psalms 38:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Verlaat my nie, HERE, o my God, wees nie ver van my af nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle vergeld my kwaad vir goed en staan my teen omdat ek najaag wat reg is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die wat kwaad vir goed vergeld, behandel my vyandig, omdat ek die goeie najaag. |
| Afrikaans 1983 | wat my kwaad vir goed vergeld en teen my is omdat ek die goeie najaag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | wat goed met kwaad vergeld. Hulle kla my aan, al streef ek die goeie na. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek het goed gedoen aan hulle, maar hulle wil dit sleg laat gaan met my. Hulle is teen my omdat ek probeer goed doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ek goed aan hulle doen, steek hulle my in die rug. Hulle spoeg op my omdat ek graag goeie dinge vir ander mense doen. |