Psalms 38:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook hulle wat kwaad vir goed vergeld, is my teëstanders; want ek volg die ding wat goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | My vyande is baie en magtig; hulle haat my sonder rede, hulle wat so baie is. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar my vyande lewe, hulle is magtig; en die wat my valslik haat, is groot in aantal. |
| Afrikaans 1983 | My vyande is vol lewenskrag en daar is so baie wat my sonder rede haat, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Maar my vyande leef, hulle is magtig en hulle is baie, dié wat my sonder rede haat, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | My vyande is gesond en sterk. Ek het niks verkeerd gedoen nie, maar daar is baie mense wat my haat. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit gaan goed met die mense wat my haat. Daar is so baie van hulle. Hulle haat my sonder rede. |